Friday, February 29, 2008

Plaas seun

Plaasseun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n
toiletbak vol R100 note onder die ander.

Die kroegman vra: "En die?"

Seun: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy 'n groot voël en 'n
kakhuis vol geld hê."

No comments: