Tuesday, November 27, 2007

Nuwe tydskrif op die mark!

Scoop, scoop, scoop! Rooi Rose en Loslyf het saamgespan in een
tydskrif net so voor die Kersseisoen! Maak seker jy kry jou uitgawe -
hope pret die nuwe tydskrif!

No comments: