Monday, October 29, 2007

Ondersoek by die dokter

"Ek was by die Dokter vir my jaarlikse ondersoek.

Hy sê my gewigs toestand is as gevolg van drank, niksdoen en ooreet.....

Sjoe ek's nogal verlig - ek was bang dis dalk my eie skuld .. !!!"

No comments: